SLUITINGSDATUM

Die kompetisie sluit 30 Julie 2021, maak seker jy skryf jou storie betyds in.

Geen laat inskrywings word aanvaar nie.

Klier hier om jou boek in te skryf.

 

PRYSE

4 tot 6 jaar kategorie

Die wenner ontvang ‘n kontantprys van R10 000 en jou boek word gepubliseer.

Naaswenner ontvang ‘n kontantprys van R5 000.

 

7 tot 9 jaar kategorie

Die wenner ontvang ‘n kontantprys van R10 000 en jou boek word gepubliseer.

Naaswenner ontvang ‘n kontantprys van R5 000.