Skryf ‘n kinderboek vir een van die volgende twee kategorieë:

  • 4 tot 6 jaar ouderdom
  • 7 tot 9 jaar ouderdom

 

Die hoeveelheid woorde per kategorie is as volg:

  • 4 tot 6 jaar – maksimum 1000 woorde.
  • 7 tot 9 jaar – maksimum 1500 – 2000 woorde.

Geen illustrasies nodig nie.