Potgooie van al die gesprekke wat op PretoriaFM uitgesaai word sal hier beskikbaar wees na elke gesprek.

4 Maart 2021:  Meer oor Ken Jou Storie

 

15 Maart 2021:  Susan Botha gesels met Nadia Scott van Aros

 

24 Maart 2021:  MD Greyling gesels met Prof Hennie van Coller van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

 

6 April 2021:  MD Greyling gesels met Saskia Meijer van die Instituut vir Christelike Onderwys

 

14 April 2021:  Estel de Beer gesels met Lynette van Tonder van Aros

 

28 April 2021:  Susan Botha gesels met Yolandi Müller van Aros